Stembus

Moet Mandla die nuwe werksaanbod aanvaar?

  • Ja, hy verdien dit
  • Nee, hy moet by Hillside Times bly

Vorige Uitslag

Moet Xander Vanessa se hofsaak hanteer?

Ja, hy ken haar die beste

90%

Nee, dis beter dat iemand onbetrokke haar verteenwoordig

10%

Zinzi Se Skinderkolom

Dressed to kill...

Dressed to kill...

Iets is beslis aan die gebeur hier in die Laan. Al die dames is aangetrek in die mooiste rokke en hul hare is spesiaal gedoen. Die manne loop hier rond in netjiese tuxedo's. (Beslis iets vir die oog!) Ek wonder wat kan dit wees? Dis is seker een of ander funksie... Kyk 7de Laan op 11 November om uit te vind hoekom almal so pragtig lyk.

 Read more ...

Twee nuwe karakters...

Twee nuwe karakters...

Sjoe! Hier is nou sommer twee nuwe mense in Hillside. Len Struwig is sopas deur Gita aangestel om as bestuurder by Bright Star te werk Kom ons hoop hierdie man kan haar droogskoonmakery verander sodat sy darem 'n geldjie daaruit kan maak. Dan is daar die skaam outjie, Nico. Hy is Matrone se nuwe assistent in die boekwinkel. Hopelik sal hy die mas opkom onder Matrone se bestuurstyl... Lees meer oor altwee hierdie akteurs in ons "Karakter" afdeling. Read more ...

SABC 2
Vlamme op stel!

Zinzi Se Skinderkolom

Vlamme op stel!

Hier gebeur vandag 'n baie vreemde ding by 7de Laan! Hier is SFX mense verantwoordelik is vir 'n brand in een van ons tonele. Om te dink hier gaan regte vlamme wees in ons studio's! Kyk op 8 Oktober om te sien waar die brand ontstaan en of daar dalk iemand in die vlamme vasgevang gaan word.