Vorige Uitslag
Should Charmaine tell Vanessa what is happening with Xander and Bonita?
Yes, she's her mother
No, she must stay out of it
I don't know, Vanessa will be hurt either way
Zinzi Se Skinderrubriek

Ingrid maak 'n draai in die Kaap
Ingrid was die afgelope naweek (20 April) by The Dream Tree Skool vir outistiese kinders waar sy 'n interessante en roerende praatjie oor outisme gehou het. Ingrid se pragdogtertjie, Skye, is outisties en Ingrid wou graag deel wees van die skool se bewusmakingsveldtog vir ouers en vir die publiek in die algemeen. Sy glo dis belangrik vir mense om te weet hoe om outistiese kinders te help om hulle volle potensiaal te bereik.
Read more ...
Christo woeker met sy talent!
Onse Errol is nie 'n man wat op sy louere rus nie. Afgesien van sy rol in 7de Laan, is Christo ook 'n skrywer en regisseur. By vanjaar se Cederberg-fees wat die naweek van 4-5 Mei op Clan William gehou word,is daar nie minder nie as drie toneelstukke waarby hy betrokke is.
Platform 9 met Theodore Jantjies en Maurice Page is deur Christo geskryf en geregisseer.
Titanic het hy saam met Jody Abrahams geskryf en altwee van hulle speel ook daarin.
Hy speel ook in Steve Hofmeyr se boek,4 Briewe virJan Ellis, geregisseer deur Lizz Meiring.
So, as julle daardie naweek in Clan William is, gaan kyk gerus!
Read more ...
Zinzi Se Skinderkolom
7de Laan takes a break
Next week the 7de Laan cast and crew are taking a much needed break. The last episode of the current series (series 13) will be recorded on Friday. On the 20th, a refreshed team will return to tackle series 14. Friday's episode will be emotional because we will be recording a funeral. To see who died, you will have to watch 7de Laan on 29 October. But we can confirm that Lilian Bala makes a guest appearance in the episode.
