Vorige Uitslag
Moet Xander Vanessa se hofsaak hanteer?
Ja, hy ken haar die beste
Nee, dis beter dat iemand onbetrokke haar verteenwoordig
Zinzi Se Skinderkolom

Dressed to kill...
Iets is beslis aan die gebeur hier in die Laan. Al die dames is aangetrek in die mooiste rokke en hul hare is spesiaal gedoen. Die manne loop hier rond in netjiese tuxedo's. (Beslis iets vir die oog!) Ek wonder wat kan dit wees? Dis is seker een of ander funksie... Kyk 7de Laan op 11 November om uit te vind hoekom almal so pragtig lyk.
Read more ...
Twee nuwe karakters...
Sjoe! Hier is nou sommer twee nuwe mense in Hillside. Len Struwig is sopas deur Gita aangestel om as bestuurder by Bright Star te werk Kom ons hoop hierdie man kan haar droogskoonmakery verander sodat sy darem 'n geldjie daaruit kan maak. Dan is daar die skaam outjie, Nico. Hy is Matrone se nuwe assistent in die boekwinkel. Hopelik sal hy die mas opkom onder Matrone se bestuurstyl... Lees meer oor altwee hierdie akteurs in ons "Karakter" afdeling. Read more ...
Wat Dink Jy
Laat weet ons wat jy dink van ons nuwe website, ons storielyne en nuwe karakters en enigiets wat jy graag met ons wil deel.
Let us know how you feel about our new website, our storylines and new characters or anything else you want to share with us.
