Nuusbrief - Wen i-Pods!
Wel dis offisieel Lente, maar die koue in Johannesburg laat almal hier by 7de Laan wonder of die somer ooit gaan kom. Maar die koue weer kry niemand hier by 7de Laan onder nie!
Ongelukkig het die verandering van die seisoene veroorsaak dat twee van die gunsteling-akteurs, Annelize van der Ryst (Matrone) en Annelisa Weiland (Hilda) siek geword het aan die einde van verlede week, en dit beteken baie laat “wraps” vir die hele span.
Ons werk nou al vir net oor die twee weke aan die nuwe reeks, reeks 10, en die stories wat opgeneem word is ongelooflik opwindend. Almal wag in spanning vir die volgende draaiboek om uit gegee te word deur die draaiboek department en lees dan verwoed deur die bladsye om te sien wat volgende gaan gebeur.
Daar is ook ‘n paar opwindende toevoegings tot die 7de Laan span vir die nuwe reeks, asook die terugkeer van ‘n geliefde karakters – asook ‘n paar wat ons voor lief is om te haat. Ek is tot stilswye gesweer, maar wees verseker, die webblad intekenare sal eerste weet!
En as jy meer rede nodig het om 7de Laan te kyk, ons gee i-pods weg vir die eerste drie weke in September. Maak seker jy kliek op die kompetisie skakel en kyk elke aand 7de Laan vir die antwoorde.
COLIN
*******
Newsletter - Win i-Pods!
Well it is officially Spring, but the cold spell in Johannesburg has left the 7de Laan cast and crew wondering if summer will ever get here. Not that a little chill in the air will ever dampen the spirits of the 7de Laan team!
Unfortunately, the change of season did bring about some illness and Annelize van der Ryst (Matrone) and Annelisa Weiland (Hilda) both fell ill at the end of last week. This meant that scenes had to be dropped and will be recorded later this week – which means lots of late “wraps” for the cast and crew.
We have been working on our new series (number 10) for two weeks now and the stories that are being recording are tremendously exciting. Everyone eagerly waits for the next script to be issued by script department and then we furiously scan through the pages to see what is going to happen next.
There are also some exciting additions to the cast for the new series as well of the return of some beloved characters – and some characters we loved to hate. I have been sworn to secrecy, but rest assured – the web page subscribers will be the first to know!
And as if you needed more reasons to watch 7de Laan, we will be giving away i-pods throughout the month of September. Make sure you visit the competition link and watch 7de Laan every night for the answers.
All in all, Spring 2008 looks set to be one of the best 7de Laan has ever sprung!
COLIN