Vorige Uitslag
Moet Xander Vanessa se hofsaak hanteer?
Ja, hy ken haar die beste
Nee, dis beter dat iemand onbetrokke haar verteenwoordig
Zinzi Se Skinderkolom

Dressed to kill...
Iets is beslis aan die gebeur hier in die Laan. Al die dames is aangetrek in die mooiste rokke en hul hare is spesiaal gedoen. Die manne loop hier rond in netjiese tuxedo's. (Beslis iets vir die oog!) Ek wonder wat kan dit wees? Dis is seker een of ander funksie... Kyk 7de Laan op 11 November om uit te vind hoekom almal so pragtig lyk.
Read more ...
Twee nuwe karakters...
Sjoe! Hier is nou sommer twee nuwe mense in Hillside. Len Struwig is sopas deur Gita aangestel om as bestuurder by Bright Star te werk Kom ons hoop hierdie man kan haar droogskoonmakery verander sodat sy darem 'n geldjie daaruit kan maak. Dan is daar die skaam outjie, Nico. Hy is Matrone se nuwe assistent in die boekwinkel. Hopelik sal hy die mas opkom onder Matrone se bestuurstyl... Lees meer oor altwee hierdie akteurs in ons "Karakter" afdeling. Read more ...
Nuus
7de Laan wen beste sepie by die SAFTA's
22 February 2010
7de Laan wen Beste Sepie Toekenning by die SAFTA’s!
Ons is baie trots om te noem dat 7de Laan die beste sepie toekenning gewen het by die SAFTA’s wat Saterdag 20 Februarie 2010 by die Tswane Staatsteater gehou is. Dit was die enigste kategorie waarvoor die publiek kon stem en die hoogtepunt van die aand! Dit is ‘n gepaste manier om 7de Laan se 10de jaar op lig te vier!
Danie Odendaal Produksies wil baie dankie sê vir al ons getroue kykers deur die jare en baie dankie dat julle vir ons gestem het!
7de Laan wins Best Soap Award at the SAFTA’s!
We are very proud to announce that 7de Laan won the Best Soapie Award at the SAFTA’s which were held on Saturday 20 February 2010 at the Tshwane State theatre. This was the only category where the public could vote and the highlight of the evening! A fitting way to celebrate 7de Laan’s 10th Anniversary on air!
Danie Odendaal Productions would like to thank all our loyal fans for the support over the years and thank you for voting for us!
