Vorige Uitslag
Moet Xander Vanessa se hofsaak hanteer?
Ja, hy ken haar die beste
Nee, dis beter dat iemand onbetrokke haar verteenwoordig
Zinzi Se Skinderkolom

Dressed to kill...
Iets is beslis aan die gebeur hier in die Laan. Al die dames is aangetrek in die mooiste rokke en hul hare is spesiaal gedoen. Die manne loop hier rond in netjiese tuxedo's. (Beslis iets vir die oog!) Ek wonder wat kan dit wees? Dis is seker een of ander funksie... Kyk 7de Laan op 11 November om uit te vind hoekom almal so pragtig lyk.
Read more ...
Twee nuwe karakters...
Sjoe! Hier is nou sommer twee nuwe mense in Hillside. Len Struwig is sopas deur Gita aangestel om as bestuurder by Bright Star te werk Kom ons hoop hierdie man kan haar droogskoonmakery verander sodat sy darem 'n geldjie daaruit kan maak. Dan is daar die skaam outjie, Nico. Hy is Matrone se nuwe assistent in die boekwinkel. Hopelik sal hy die mas opkom onder Matrone se bestuurstyl... Lees meer oor altwee hierdie akteurs in ons "Karakter" afdeling. Read more ...
Karakters
Jo da Silva
Gita is elegant en gesofistikeerd. Sy is selfversekerd in die positiewe sin van die woord. Sy is ten alle tye sjarmant en innemend en sy weet hoe om ‘n gehoor te manipuleer. Met haar charisma en en humor draai sy mense om haar pinkie nes dit haar pas, want sy’s ‘n baie ambisieuse, gedrewe vrou wat nie skroom om oor mense te loop indien nodig nie. Sy’s dus onverskrokke en genadeloos as enigiemand haar opponeer/ in haar pad staan. Sy wys egter nooit haar ware kleure nie. Sy gebruik die feit dat sy sag op die oog is tot haar voordeel om die manne se weerstand te laat verkrummel. Sy’s ‘n ystervrou met geen genade vir haar slagoffers nie.
Gita is elegant and sophisticated. She is selfconfident in a positive way. She is always charming and captivating and knows how to manipulate an audience. With her charm an charisma, she wraps people around het finger because she is an ambitious, driven woman, who won’t hesitate to walk over people if necessary. She is merciless when people are in her way to reach het goal. But Gita never shows her true colours. She uses the fact that she is attractive to her own advantage to crumble men’s resistance. She is an ironwoman with no mercy to her victims.
Actors Information:
Wanneer is jy gebore? / When were you born?
1970
Watter persoonlike eienskap van jou karakter stem ooreen met een van jou eienskappe? / What personality trait of your character do you have?
None I hope!
Watter persoonlike eienskap van jou karakter irriteer jou? / What personality trait of your character irritates you?
Gita doesn’t irritate me, she challenges me.
Watter storielyn was vir jou die lekkerste om te doen? / What storyline did you enjoy doing the most?
I loved the twist in the storyline with Ava and Gita’s brother.
Watter storielyn was vir jou die grootste uitdaging om te doen? / What story line was the most challenging to do?
The one with Ava and Gita’s brother – we even managed to fool half the crew and that took some doing!
Watter rol in ‘n film of teater sou jy graag wou vertolk? / What role in film or theatre would you love to do?
A female Hamlet
Wat sal jy nog graag wil doen in jou lewe? / What would you still like to do in your life?
Watch my daughter grow into her strength, see her as an adult passionately following her dreams.
Waarvoor word jy bang? / What makes you scared?
Stupid people who act from fear and hate.
Waarvoor word jy kwaad? / What makes you angry?
Carelessness and cruelty
Wat maak jou hartseer? / What makes you sad?
Getting to the end of a chocolate bar!
Wat maak jou gelukkig? / What makes you happy?
Knowing I can buy another chocolate bar!
Hoe sal jy graag onthou wil word? / How would you like to be remembered?
As a dedicated mother and a loyal friend.
Noem 3 dinge wat niemand van jou weet nie.
Then I wouldn’t be able to answer this again. Besides, I am really not that interesting.
