Stembus

Should Charmaine tell Vanessa what is happening with Xander and Bonita?

  • Yes, she's her mother
  • No, she must stay out of it
  • I don't know, Vanessa will be hurt either way

Vorige Uitslag

Should Charmaine tell Vanessa what is happening with Xander and Bonita?

Yes, she's her mother

60%

No, she must stay out of it

19%

I don't know, Vanessa will be hurt either way

21%

Zinzi Se Skinderrubriek

Ingrid maak 'n draai in die Kaap

Ingrid maak 'n draai in die Kaap

Ingrid was die afgelope naweek (20 April) by The Dream Tree Skool vir outistiese kinders waar sy 'n interessante en roerende praatjie oor outisme gehou het. Ingrid se pragdogtertjie, Skye, is outisties en Ingrid wou graag deel wees van die skool se bewusmakingsveldtog vir ouers en vir die publiek in die algemeen. Sy glo dis belangrik vir mense om te weet hoe om outistiese kinders te help om hulle volle potensiaal te bereik.

 Read more ...

Christo woeker met sy talent!

Christo woeker met sy talent!

Onse Errol is nie 'n man wat op sy louere rus nie. Afgesien van sy rol in 7de Laan, is Christo ook 'n skrywer en regisseur. By vanjaar se Cederberg-fees wat die naweek van 4-5 Mei op Clan William gehou word,is daar nie minder nie as drie toneelstukke waarby hy betrokke is.

Platform 9 met Theodore Jantjies en Maurice Page is deur Christo geskryf en geregisseer.
Titanic het hy saam met Jody Abrahams geskryf en altwee van hulle speel ook daarin.
Hy speel ook in Steve Hofmeyr se boek,4 Briewe virJan Ellis, geregisseer deur Lizz Meiring.

So, as julle daardie naweek in Clan William is, gaan kyk gerus!

 Read more ...

SABC 2
Click To Enlarge

Karakters

Hennie Jacobs

Diederik Greyling is 'n plaasseun van Prieska af en Hillside was sy eerste kennismaking met die groot stad. Terwyl hy as kelner by Oppiekoffie gewerk het, het hy deeltyds 'n kursus in Toerisme gedoen en sy diploma behaal. Dit het hom in staat gestel om 'n pos by Bruynwaves los te slaan. Diederik is vriendelik en ongekompliseerd en dis maklik om van hom te hou. Hy is egter 'n bietjie naïef en vertrou mense te maklik en dit laat hom gereeld in die moeilikheid beland. 

Diederik Greyling grew up on a farm near Prieska and Hillside is his first experience of city life. While working as a waiter in Oppiekoffie, he studied Tourism part time and obtained his diploma. This enabled him to get a job at Bruynwaves. Diederik is friendly and easy going and everybody likes him. He is however, a little naive and this, together with his gullible and trusting nature, often gets him into trouble.


Actors Information:


Wanneer is jy gebore? / When were you born?
20 Junie

Watter eienskap van jou karakter stem ooreen met een van jou eienskappe? / What personality trait of your character do you have?
Ons lyk dieselfde…..

Watter eienskap van jou karakter irriteer jou? / What personality trait of your character irritates you?
Hy sê te veel Hoor Hoor….

Watter storielyn het jy die meeste geniet? / What storyline did you enjoy the most?
Die geld steel en band storielyne was baie lekker.

Watter storielyn was vir jou die grootste uitdaging? / What story line was the most challenging?
Toe sy ouers aangeval is en hy ‘n issue met kleur gehad het.

Watter rol in ‘n film of teater sou jy graag wou vertolk? / What role in film or theatre would you love to do?
George Jung

Wat sal jy nog graag wil doen in jou lewe? / What would you still like to do in your life?
Baie plays, movies en cd’s

Waarvoor word jy bang? / What makes you scared?
Crime

Waarvoor word jy kwaad? / What makes you angry?
Dom mense

Wat maak jou hartseer? / What makes you sad?
As my dogtertje seer het

Wat maak jou gelukkig? / What makes you happy?
My vrou Marissa en my Prinses Nua
 

Hoe sal jy graag onthou wil word? / How would you like to be remembered?
Beste man, pa en entertainer wat ek kan wees.

Noem 3 dinge wat niemand van jou weet nie.
Dit wat ek nie wil hê hulle moet weet nie…