Vorige Uitslag
Should Charmaine tell Vanessa what is happening with Xander and Bonita?
Yes, she's her mother
No, she must stay out of it
I don't know, Vanessa will be hurt either way
Zinzi Se Skinderrubriek

Ingrid maak 'n draai in die Kaap
Ingrid was die afgelope naweek (20 April) by The Dream Tree Skool vir outistiese kinders waar sy 'n interessante en roerende praatjie oor outisme gehou het. Ingrid se pragdogtertjie, Skye, is outisties en Ingrid wou graag deel wees van die skool se bewusmakingsveldtog vir ouers en vir die publiek in die algemeen. Sy glo dis belangrik vir mense om te weet hoe om outistiese kinders te help om hulle volle potensiaal te bereik.
Read more ...
Christo woeker met sy talent!
Onse Errol is nie 'n man wat op sy louere rus nie. Afgesien van sy rol in 7de Laan, is Christo ook 'n skrywer en regisseur. By vanjaar se Cederberg-fees wat die naweek van 4-5 Mei op Clan William gehou word,is daar nie minder nie as drie toneelstukke waarby hy betrokke is.
Platform 9 met Theodore Jantjies en Maurice Page is deur Christo geskryf en geregisseer.
Titanic het hy saam met Jody Abrahams geskryf en altwee van hulle speel ook daarin.
Hy speel ook in Steve Hofmeyr se boek,4 Briewe virJan Ellis, geregisseer deur Lizz Meiring.
So, as julle daardie naweek in Clan William is, gaan kyk gerus!
Read more ...Gallery
Herman en Felicity hernu hul troubelofte
Herman word opgevreet deur skuldgevoelens – danksy hom is Felicity weer in 'n rolstoel. Hy is die oorsaak van alles. Maar hoe kan hy haar help? Ockert se raad is dat Herman moet sorg dat hy haar te alle tye ondersteun en haar oortuig van sy liefde. Hoe veiliger sy voel, hoe groter raak die kans dat sy gaan regkom. Herman het nie 'n idee hoe hy dit gaan doen nie, maar dan kry hy die idee dat hulle hul troubelofte moet hernu. Hy wil hê die hele wêreld moet weet sy is sy begin en sy einde.
Hier is 'n paar foto’s van die plegtigheid wat in Ryno se huis plaasgevind het.
Herman is feeling very guilty. He is responsible for Felicity being in a wheelchair again. But what can he do to help her? Ockert’s advice is that he must make sure that she knows that he loves her and that she has his full support. The safer she feels, the better the chance that she will recover. Herman is not sure how to go about this, but then he gets the idea that they must renew their wedding vows. He wants the world to know how much he loves her.
Here are a few photos of the happy occasion which took place in Ryno’s house.









