Stembus

Moet Mandla die nuwe werksaanbod aanvaar?

  • Ja, hy verdien dit
  • Nee, hy moet by Hillside Times bly

Vorige Uitslag

Moet Xander Vanessa se hofsaak hanteer?

Ja, hy ken haar die beste

90%

Nee, dis beter dat iemand onbetrokke haar verteenwoordig

10%

Zinzi Se Skinderkolom

Dressed to kill...

Dressed to kill...

Iets is beslis aan die gebeur hier in die Laan. Al die dames is aangetrek in die mooiste rokke en hul hare is spesiaal gedoen. Die manne loop hier rond in netjiese tuxedo's. (Beslis iets vir die oog!) Ek wonder wat kan dit wees? Dis is seker een of ander funksie... Kyk 7de Laan op 11 November om uit te vind hoekom almal so pragtig lyk.

 Read more ...

Twee nuwe karakters...

Twee nuwe karakters...

Sjoe! Hier is nou sommer twee nuwe mense in Hillside. Len Struwig is sopas deur Gita aangestel om as bestuurder by Bright Star te werk Kom ons hoop hierdie man kan haar droogskoonmakery verander sodat sy darem 'n geldjie daaruit kan maak. Dan is daar die skaam outjie, Nico. Hy is Matrone se nuwe assistent in die boekwinkel. Hopelik sal hy die mas opkom onder Matrone se bestuurstyl... Lees meer oor altwee hierdie akteurs in ons "Karakter" afdeling. Read more ...

SABC 2

Gallery

Modeparade 2010

Felicity se nuwe reeks was weereens 'n groot sukses - veral toe sy aan die einde van die modeparede opstaan en 'n paar tree gee op die loopplank! Hier is 'n paar foto's sodat julle al die ontwerpe behoorlik kan bekyk!

Click to Enlarge
Annelie en Zinzi op die loopplank met hul aanddrag

Click to Enlarge
Al vyf die modelle is pragtig en het hul uitstekend van hul taak gekwyt

Click to Enlarge
Clara se aanddrag

Click to Enlarge
Annelie in haar aanddrag

Click to Enlarge
San-Mari se aanddrag

Click to Enlarge
Vanessa op die loopplank met haar aanddrag

Click to Enlarge
Annelie se cocktail drag

Click to Enlarge
Zinzi se cocktail drag

Click to Enlarge
Vanessa se cocktail drag

Click to Enlarge
Clara se cocktail drag

Click to Enlarge
San-Mari se cocktail drag

Click to Enlarge
Die dagdrag item is klaar en dit was 'n reuse sukses

Click to Enlarge
Die modelle geniet die applous

Click to Enlarge
In aksie op die loopplank in hul dagdrag ontwerpe

Click to Enlarge
Willie Venter, die choreograaf saam met die modelle

Click to Enlarge
Kobie maak die laaste verstelling

Click to Enlarge
Die meisies in 'n lawwe luim

Click to Enlarge
Strike a pose!

Click to Enlarge
Vanessa se dagdrag

Click to Enlarge
San-Mari se dagdrag

Click to Enlarge
Clara se dagdrag

Click to Enlarge
Zinzi se dagdrag

Click to Enlarge
Annelie se dagdrag