Stembus

Do you like home renovations?

  • Yes, I find it super creative.
  • No ways,I hate the dust and mess.
  • Everyone should do it. But only once!

Vorige Uitslag

Do you think Felicity should divorce Herman?

Yes, what he did is unforgivable.

21%

No, she should work it out.

72%

I dont know how I would react.

7%

Zinzi Se Skinderrubriek

Die regte Ryno Lategan

Die regte Ryno Lategan

Ons het onlangs gevra julle moet laat weet as julle dieselfde naam het as een van ons karakters.

Ryno Lategan, woonagtig in Worcester, Wes-Kaap het laat weet:

Ek het so ‘n jaar gelede dit goed gedink om 'n spaarrekening by Capitec Bank oop te maak oor hul rente belowend gelyk het. Die persoon wie my gehelp het wou my nie glo dat ek werklik Ryno Lategan is nie. Sy was so oortuig dat daar net een is en dit die een in 7de Laan, dat sy nie vir my 'n rekening wou skep nie. Na ek al die bewyse soos ID, Rekeninge, Lisensie asook Paspoort aan haar getoon het was dit steeds 'n stryd. Op die ou einde was die rekening geskep en tot vandag toe kry ek uitstekende diens by hulle, almal noem my op my naam en van en ek voel uiters belangrik.

 Read more ...

Die regte Daleen Meintjies

Die regte Daleen Meintjies

En dis hoe die regte Daleen Meintjies lyk. Sy woon in Nelspruit en haar foto is ingestuur deur haar vriendin, Linda-Anne Fritz. Read more ...

SABC 2